Wednesday, 2 October 2013
SOUSBONE INGEMAAK
Sousbone
Wilna Dorfling
1kg suikerbone ( of bont bone soos ons dit ken)
Laat le bone 'n paar uur in kookwater (ten minste 3 ure)
Water dan af en gooi in slowcooker met kookwater bo-oor bone.
Kook op Low oornag in slowcooker.
Volgende oggend:
Voeg by:
2 koppies suiker
2 koppies asyn
Swartpeper na smaak.
Vat nou masher en mash so 4x in die pot.
Maak sous dikker met maizena -pasop vir te dik.
Bottel warm.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/sousbone-ingemaak.html
N.S>
Elize Harold se hierdie resep het ek jare gelede by Joan Blom, 'n vriendin van my, gekry.
Het hom later aangepas soos ek hom wil he.
Lekker eet want dis heerlik.
En jy het altyd slaai in die huis by die braaivleis. Myne gister ingemaak, baie lekker
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/sousbone-ingemaak.html
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment