Thursday, 26 December 2013

WARM ROSYNTJIESOUS




WARM ROSYNTJIE SOUS
125 ml bruinsuiker,
5ml mostertpoeier,
30ml koekmeelblom,
30 ml suurlemoensap,
30 ml asyn,
1ml gerasperde suurlemoenskil,
250 -350 ml water en
125 ml rosyntjies.
Meng suiker, mosterdpoeier en koekmeelblom. Voeg res van bestanddele by. Kook oor lae hitte tot dik. Kook nog 5 min stadig.