Saturday, 25 January 2014

ROLKOEK CHOC GANACHE SWISS ROLL

Aia Jane se Roll Koek:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/choc-ganache-swiss-roll.html
Klits 

4 eiers + 
1tlp sout + 
1 kop suiker
 tot wit en dik.


Sif 
1 kop meel, 
2 tlp bakpoeier, 
2 eetlp kakao 
en vou in.
Voeg dan half kop kook water by en vou ook in.


Gooi in rol koek pan wat met bakpapier uitgevoer is, en bak vir 16min teen 180*C.
Rol in klam vadoek en laat koud word (dankie Suzette).
Ek vul myne met styf geklopte room wat ek met n blikkie caramel meng.
Choc Ganache:
Verhit 300ml room op die stoof tot dit amper kook en haal af.
Voeg 400g sjoklade by en roer tot dat dit als gesmelt is.
Dit lyk of dit gaan skei, maar hou net aan roer.
Gooi bo oor koek en laat afkoel om te set.
* Ika Livingston-Thomas*