Friday 31 January 2014

VARKFILLET MET KOMKOMMER


VARKFILLET MET KOMKOMMER
RSG
1 varkfillet, in blokkies gesny
1 ui, gekap
1 teelepel olie
1 blokkie hoenderekstrak
100ml kookwater
2 eetlepels sojasous
1 Engelse komkommer, in blokkies gesny
sout en peper na smaak
vars dille
3 eetlepels room, suurroom of natuurlike joghurt


Braai varkfillet en ui in olie.
Los hoenderekstrakblokkie op in 100ml kookwater.
Sodra fillet amper gaar is, voeg die res van die bestanddele, behalwe die room, by.
Laat dit prut vir 5 minute.
Voeg die room by, roer goed en bedien op rys.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/varkfillet-met-komkommer.html

No comments:

Post a Comment