HAMBURGER BROODJIES
Liana Barnard Claassen
5 Koppies witbroodmeel
1 Teelepel suiker
2 Telepels sout
30ml Melk
30ml Olyfolie.
450ml Warm water
1 Pakkie Kitsgis
Ek soak eers die suiker en gis in helfte van die water tot hy lekker skuim
Meng dan alles bymekaar en knie
Deeg is papperig.[Moet so wees.]
Laat rys 20 min.
Slaan plat
Maak bolletjies
Sny kruis bo op en sprinkel met meel
Laat weer rys so 20 minute
Bak by 200*C vir 20 minute*14/2/14**http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/liana-se-hamburger-broodjies.html

En hier het Liana n lekker HAMBURGER uit die broodjie gemaak**
No comments:
Post a Comment