Friday, 7 February 2014

SOETPATAT MET SALAMI





LINDA SE KONKLIKE SOETPATAT (SOETPATAT MET SALAMI)
RSG
2 patats
handvol stingeluie, gekap
chorizo of salami
1 koppie gaar brokkoli
½ koppie gerasperde kaas


Rol die soetpatats toe in foelie en bak teen 180 grade vir 30 minute.
Meng die res van die bestanddele.
Haal soetpatats uit en maak 'n groot keep daarin.

Krap die patat se "vleis" uit en sit die vulsel daarin. (Die vulsel sal warm word en smelt)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/soetpatat-met-salami.html

No comments:

Post a Comment