Saturday, 29 March 2014

BUTTERSCOTCH BLOKKIES


BUTTERSCOTCH BLOKKIES
Hou tande hou…. lekker..!!

350ml bruinsuiker
10ml asyn
200g botter
200ml water
2.5ml vanieje essens

Meng suiker, asyn, botter en water in ‘n kastrol roer dit oor stadige hitte tot die suiker opgelos is.
Kook sonder om verder te roer tot dit die harde kraakstadium bereik het, as dit in koue water getoets word.
Voeg die vanielje essens by en gooi dit in ‘n vlak pan uit wat met botter gesmeer is.
Laat dit effens afkoel en merk vierkantige blokkies daarop uit voordat dit hard en koud is. Breek in stukkies as dit koud is.
boerekos.com

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/butterscotch-blokkies.html

No comments:

Post a Comment