Saturday, 31 May 2014

PEANUTBUTTER COOKIES / GRONDBOONTJIEBOTTER KOEKIES



PEANUTBUTTER KOEKIES
An na na resep

30ml sagte Margarien
100g grondboontjiebotter
250ml bruinsuiker
1 eier
5ml vanilla
450ml Koekmeel
10ml bakpoeier
Sout

Oond 190°C. Room saam: 30 ml sagte margarine en 100 gr peanutbutter, voeg 250 ml bruin suiker geleidelik by terwyl jy klits. Klits 1 eier en 5 ml vanilla essens by. Sif droë bestandele saam: 450 ml koekmeel, 10 ml bakpoeier en knypie sout. Roer by bottermengsel in met 80 ml melk. Rol deeg in balletjies en plaas in gevoerde, gesmeerde plat koekiepan. Druk platter met vurk en bak vir 15-20 minute tot gaar. Koel af op draadrakkie en geniet met tee.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/peanutbutter-cookies.html