Tuesday 24 June 2014

BOTTERKOEKIES


BOTTERKOEKIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/botterkoekies.html

250 g sagte botter (270 ml)
130 g versiersuiker (250 ml)
280 g koekmeelblom (500 ml)
5 ml sout

METODE:

1. Klop die botter totdat dit lig en romerig is.
2. Sif die droë bestanddele saam.
3. Voeg die droë bestanddele by die botter en klop dit totdat dit glad en romerig is. Voeg nog ʼn bietjie koekmeelblom by indien die deeg te slap is.
4. Vorm met ʼn koekiemaker sterkoekies en plaas op n gesmeerde bakplaat.
5. Bak dit 15 minute lank in n voorverhitte oond by 180ºC (350ºF).
Wenk:
Die een punt van die koekie kan in gesmelte sjokolade gedoop word of met n glanskersie versier word.*
BOEREKOS

No comments:

Post a Comment