Tuesday, 24 June 2014

SHIN / BEESSKENKEL

STEFAANS BLAAUW SE KERRIE SHIN
SHIN

Skaap SKENKEL en KERRIE pot.

( Ek het hierdie al met Rooibok, en Springbok skenkels ook gemaak)

4 lekker groot skaap skenkels/Wild skenkels
1 eetlepel sout
1 teelepel peper
1 teelepel koljander
1 teelepel neut muskaat
2-3 heel naeltjies.of so 1/2 teelepel fyn naeltjies.
1 teelepel Borrie
1 teelepel kerrie
1 eetlepel asyn
1 eetlepel APPELKOOS JAM..
1 groot ui
1 groot Aartappel..
1/2 koppie room net so voor opskeptyd..
Kook n lekker potjie rys saam..so gebraaide rys..en geniet.
Jy kan natuurlik die shin ook
stadig (140 grade) in die oond bak met foil op totdat die vleis lekker sag is.
Haal dan foil af en verhoog hitte na ten minste 180 grade en bedruip met mengsel van worcestersous, heuning, chutney en bisto...
Bedien op stampmielies of mash...

Frankie Schultz
Hey Helena, die een moet ek met die groep deel, ek doen hom bietjie anders, in swaar gewig foil sny ek een of twee groot ui in ringe dan strooi ek bruin-ui sop poeier oor dan ñ T-bone steak bo-op met nog bruin-ui sop poeier oor,draai toe in die foil om elke steak sy eie pakkie te maak, en bak in oond op so 140 grade celcius vir so ñ uur en ñ half! Geen vloeistof of water by nie die ui maak sy eie sousie! Oh ja ek het dit al met shin,short-rib of dik chuck gedoen met groot sukses! Lekker met mash of geroosterde veggies in die oond! Lekker maklik moeite vry watertand resep!


Petro Blom 
Sit skenkels in bak, gooi groot bottle tuisgemaakte sultana blatjang bo oor, sout en peper na smaak en bak op 180 tot heerlik sag. jy kan sousie wat dan vorm net bietjie verdik as jy so verkies vir jou rys of koring wat jy saam bedien. Heerlik en min moeite


Maré Nieuwoudt 

Samp and beans
Serves 6 - 8 (it freezes beautifully)

2 cups of dried samp and beans
1 cup of sugar beans
2 Tbsp of oil
2 large onions, finely chopped
3 cloves of garlic, finely chopped
500g beef shin off the bone, diced
1.5 liters of boiling water
2 oxtail stock cubes, crumbled
2 tsp of smoked paprika
2 tsp of mild curry powder
1 Tbsp of soya sacue
1 tin of chopped tomatoes
2 cups of grated carrot
Salt and pepper to taste

Soak the samp and beans in water over-night or for a few hours. You can cook them from dry but it will just take longer and you will need to add more water to the recipe.

In a medium sized heavy bottomed pot with a lid, fry the onion and garlic in the oil. Add the beef and fry for a few minutes. Add the water and stock cubes. Drain and add the samp and beans.

Add all the remaining ingredients except the salt a and sugar. Simmer for at least 2 hours, with the lid on stirring from time to time, until the beef and beans are soft and the sauce has formed a thick gravy. Season with salt and sugar to taste and allow this to simmer for a further half an hour or so until the flavors are fully combined.
Serve with a chopped salad of your choice. 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/shin-beesskenkel.html 




Beef In Beer Oven Potjie (Serves 4 – 6)     



Ingredients:

•30 ml sunflower oil
•1,5 kg sliced beef shin
•125 ml streaky bacon, chopped
•2 onions, chopped
•2 cloves garlic crushed
•1 x 50 g sachet KOO Tomato Paste Beef Flavour
•1x 35 g KOO Concentrated Wet Stock Beef Flavour
•330 ml bottle of beer
•250 ml water
•30 ml honey
•5 ml salt
•Freshly ground black pepper to taste
•60 ml cake flour
•100 ml water

Method:

Creamy mashed potato
•Preheat oven to 160C.
•Heat oil in a heavy-based ovenproof potjie and fry meat in batches until meat is golden brown in colour. Fry bacon and set aside with meat. Add onion and garlic and fry until onions are soft.
•Mix KOO Tomato Paste, KOO Concentrated Wet Stock, beer, water and honey together. Pour over meat mixture. Season with salt and pepper.
•Cover with lid and place in the preheated oven for 1 ½ – 2 hours or until beef is tender.
•Make a paste with the cake flour and water, stir into cooking liquid. Simmer on the stove top for a further 10 minutes until the sauce has thickened.
•Served with mashed potato.

Variations:
•Use ginger ale as an alternative to the beer in this recipe.
•Add a can of KOO Mixed Vegetables to make the meal go further.
•Add a punnet of freshly chopped and sautéed mushrooms to the dish for a variation.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/shin-beesskenkel.html  





BEESVLEISSKENKEL-STOWE POT: [Deur ARINA DU PLESSIS]
Die skenkels van ’n bees is een van die geurigste snitte aan die karkas. En dit maak boonop sommer smullekker kos!
250 ml koekmeel
10 ml elk sout en vars gemaalde swartpeper
1,2 kg beesvleisskenkel
60 ml olyfolie
250 ml witwyn
1 x 410 g blik gekapte tamaties
Water
2 heel knoffelbolle, geskil maar huisies heel gehou
1 liter goeie beesvleisaftreksel (of meer)
Sap van een suurlemoen
4 stingeluie, fyn gekap

Meng die meel, sout en peper op ’n bord en rol die vleis daarin. Verhit die olie in ’n swaarboompan en braai die vleis bruin aan albei kante. Giet die wyn bo-oor en voeg die tamaties by. Maak die tamatieblik vol water en voeg dit ook by, saam met die knoffelhuisies.
Verhit tot kookpunt en verlaag die hitte. Bedek en prut stadig oor lae hitte vir ongeveer 2-3 uur, tot die vleis baie sag is. Voeg elke nou en dan ’n bietjie beesvleisaftreksel by as die sous min word. Wanneer die vleis sag is, geur na smaak met sout en peper en druk ’n suurlemoen bo-oor uit. Sprinkel die stingeluie oor en sit voor met rys, kapokaartappels of koeskoes.
Lewer ses porsies.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/shin-beesskenkel.html  

No comments:

Post a Comment