Saturday 12 July 2014

CAVACAS


CAVACAS
(Portugese koekies)

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/cavacas.html
1 koppie eiers
1 koppie koekmeel
1 koppie kookolie
Metode:
Meng alles met die klitser vir ongeveer 10 minute. Dit het baie lug nodig om te rys. Skep in muffin pannetjies. Bak in oond teen 230 grade Celsuis vir so 8 – 10 minute, net tot ligbruin.
Topping:
1 koppie versiersuiker
3/4 koppie suurlemoensap (min of meer)
Meng gesifte versiersuiker met suurlemoensap. Dit moet dikkerig wees, maar steeds van jou lepel af drup. Bedruip die cavacas met die mengsel sodra dit uit die oond kom. Jy sal sien hulle begin in die middel induik. Dit is dan perfek.*delliekos.*

No comments:

Post a Comment