http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/chicken-francaise.html
Die resep is van Laura Vitale. Die foto is my eie.
4 Hoenderborsies gevlek
2 eiers geklits
1/2 K koekmeel
1/2 K Chicken stock
1/2 K witwyn
3 E Suurlemoensap
2 E olyfolie
2 E botter
1 E vars gekapte pietersielie
Sout en peper.
Geur hoender, meel, eiers met sout en peper.
Doop hoender in meel dan eier en braai 3 minute op n kant in die olyfolie.
Skep hoender uit en voeg die res v d bestandele in die pan. Kook n minuut of twee.
Voeg noe die hoender terug in die sous en kook 1 minuut op n kant. Die sous begin nou effens verdik. Skep uit en giet die sous bo oor.11/7/2014

No comments:
Post a Comment