Friday, 11 July 2014

GROENTE EN PASTA SOP






Marzelle Marais
Soos ek belowe het..hier kom my sop resep( hy is dik so voel vry om water by tevoeg...ek hou van n dik sop...)

GROENTE EN PASTA SOP
Kwart k olyfolie
3 gekapte uie
6 garlic huisies fyn gesny
150 g bacon fyn gekap
3 wortels gerasper
2 rape gerasper
3 selfdery stokke opgekap
200 g droe rooi lentils
4 koppies groete stock
1/4 k tamatie paste
1/4 k pasta rys
4 spring onions gekap
1/4 k gekapte pietersielie

Metode
Maak olie warm...Voeg uie,garlic,bacon by.
Kook 15 min lae hitte
Voeg wortels,parsley,seldery en raap by Roer..
Kook 5 min.
Roer in lentils groente stock en tamatie paste.
4 koppies water.
Bring tot kook.
Verlang hitte Prut vir 30 min...of tot lentils sag is.
Roer in pasta rys en 2 koppies water .
Laat kook ..draai l laer en Prut 15 min.
Voeg springonion,parsley..sout pepper na smaak by.
En walla ..Hys klaar...
Ek maak dubbel die hoeveelheid....en vries ..
Geniet outjies laat my weet.. 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/groente-en-pasta-sop.html

No comments:

Post a Comment