Sunday 13 July 2014

EGGS BENEDICT


Liana Barnard Claassen



Eggs Benedict.
3 Engelse Muffins Deurgesny en gerooster
6 Dik skywe ham bruingebraai.
6 Geposjeerde eiers nog effens sag
Hollandaise Sous
Swart Peper



HOLLANDAISE SOUS
3 eiergele
25ml suurlemoensap
100g sagte botter
25ml warm water
2ml sout
2ml peper
Metode:
Meng die eiergele en die suurlemoensap, botter, water, sout en peper. Verhit die mengsel sowat 5min lank in 'n dubbelkoker of oor warm water tot dit effens verdik. Laat effens afkoel.







ENGLISH MUFFINS                                            Ingredients

1 cup hot water
1/2 cup milk
2 teaspoon honey
2 teaspoon salt
4 cups flour (I used 1/2 white 1/2 whole wheat)
2 teaspoon instant yeast
3 tablespoon softened butter
Cornmeal

Instructions
Mix together water, milk, honey and salt.
Add 2 cups of flour and the yeast.
Mix until you have a loose batter.
Cover the mixture and let rise for about 1 hour.
Add the butter and the remainder of the flour and mix.
Roll out dough on a surface sprinkled with cornmeal to about 1/2 inch thick and cut into circles.
Let rise until doubled.
Cook on a hot (about 350 degrees), well buttered griddle until they are light brown.
Turn once while cooking.
Cool and eat… or eat while hot, I cut them in half but you can also pry them open with a fork.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/eggs-benedict.html


  




EIERS-BENEDICThttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/eggs-benedict.htmlDie dis bestaan uit ʼn sny ham en geposjeerde eier bo-op ʼn halwe Engelse Muffin met Hollandaisesous bo-oor alles. Die groot probleem met die maak van hierdie dis, is die tydsberekening. Vir die beste smaak word dit aanbeveel dat alles gelyk gaar moet wees, voor dit aanmekaargeslaan kan word. Volgende is die resep vir die maak van 4 porsies
Bestanddele vir die Hollandaisesous
125 ml gesmelte botter - gebruik jou mikrogolf 
3 eiergele 
5 ml suurlemoensap 
2.5 ml sout 
knerts tabasco of cayennepeper (net soos die gevoel jou pak) 

Metode vir die maak van die Hollandaisesous 
(Gebruik jou elektriese menger) 
Gooi die eiergele, suurlemoensap, sout en Tabasco in die elektriese menger en meng teen medium of hoë  spoed vir ongeveer 20-30 sekondes totdat die mengsel ʼn liggeel kleur aanneem. Plaas die mengsel in ʼn tweede bak met kookwater en skakel die menger se spoed na ‘laag’. Drup die warm gesmelte botter in die mengsel en hou aan met meng totdat die sous verdik.  

Bestanddele vir die res van jou dis
2 Engelse muffins, halveer 
4 lekker dik stukke ham - spek, polonie, boelie kan ook oorweeg word 
4 eiers 
botter 

Metode vir die maak van die res van die dis
Rooster die 4 halveerde muffins en smeer botter daarop. Bak die ham in ʼn pan oor medium hitte en plaas dit bo-op die muffins. 
 Die finale stap is om ʼn geposjeerde eier bo-op die ham te plaas en Hollandaisesous oor die hele gedoente te gooi.**ontbyt-brekfis.co*

No comments:

Post a Comment