Thursday 24 July 2014

KLAPPERROOM HOENDER


KLAPPERROOM HOENDER


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/klapperroom-hoender.html

Hoender[jou keuse]
1 blikkie klapperroom
Aartappels
Uie
Klein tamaties
Sampioene
Geur jou hoender met Paprika, BBQ Spice, Roosmaryn, klein bietjie gemmerpoeier, Swart Peper en n bietjie skoon droee hoender aftreksel poeier [Meng alles in n bakkie en vryf jou hoender of stukke goed daarmee in
Sny nou jou aartappels in skywe en jou uie [ geur hulle ook] en pak dit in jou pan Drizzel bietjie olyfolie oor
Plaas jou hoender[ stukke]bo-opdie aartappelmengsel en gooi dan die Klapperroom bo-oor
Drizzel bietjie Sweet Chillie sous oor en plaas in jou oond toegemaak met foil
Bak vir 20min en haal die foil af en bak verder oop tot mooi bruin en gaar*Ooond 200*C Heerlik Helena Kruger24/7/2014

 


No comments:

Post a Comment