Thursday, 10 July 2014

MONKEY GLAND SOUS

Monkey Gland Sous

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/monkey-gland-sous.html
Meng vlg bestandele saam in kastrol:
375 ml vrugteblatjang,
125 ml worcestersous,
60 ml soetwyn,
2 E suiker.
125 ml tamatiesous en
knippie sout,
kwart t fyn gekapte knoffel [opsioneel].
Kook stadig, terwyl roer, 5 minute.
Geniet saam met steak en braaivleis.*Radio Namakwaland*