Thursday, 10 July 2014

PYNAPPEL VARK TJOPS

Pynappel Vark Tjops

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/pynappel-vark-tjops.html
Oond 180 gr C.
Braai 6 varktjops goudbruin alkant in vlak olie.
Geur met sout en speserye.
Pak in enkellaag in oondpan.
Plaas pynappel ring [ingemaakte] bo-op elke tjop.
Meng vlg vir sous;
1 k wit wyn,
2 E heuning,
2 E aangemaakte mostert.
2 E mielieblom.
Gooi bo-oor tjops en bak oop tot goudbruin en gaar. Omtrent 1 uur.*Radio Namakwaland*