ENGELSE MUFFINS
Engelse muffins met avokado, roereier,salm en roomkaas
Die "loaf" word gebruik vir broodpoeding of "french toast", of met ham vir ontbyt. Hierdie broodjie is werklik veerlig en baaaaie ryk! FOTO LIANA BARNARD CLAASEN
En so moet n Brioche broodjie mos lyk. Hierdie bad boy gaan nou blik toe vir more oggend se ontbyt!!! Hy is baie geel van al die botter!
Resep: Titli Nihaan sinne. Foto my eie.
350g Witbroodmeel
3 eiers
175g Botter, margarien gaan nie werk nie.
4 Eetl warm melk
2 Eetl strooisuiker
1 E kitsgis
1/2t Sout
Meng melk en gis en laat 10 minute staan.
Sif droee bestandele.
Voeg gismengsel, eiers by en meng goed.
Knie nou 10-15 minute goed terwyl jy so elke 2 minute n stuk botter byknie.
Bedek en laat rys tot dubbel.
Slaan die deeg plat, bedek weer en los oornag in die yskas.
More oggend shape jy jou deeg, sit in pan en laat weer rys. Dit neem nou langer, want die ddeg is koud. So 3 ure.
Smeer met eier en melk mengsel en bak so 20-25 minute.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/ontbyt-foto-idees.html

No comments:
Post a Comment