Monday 7 July 2014

VINNIGE ERTJIESOP


VINNIGE ERTJIESOP
RSG

    1 pakkie droë ertjies
    4 Russiese worsies, in ringe gesny
    4 groot aartappels, geskil en in blokkies gesny
    1 blokkie biefekstrak
    2 liter water

    Was die ertjies goed.
    Plaas al die bestandele in 'n drukkoker.
    Laat dit vir 10 minute kook.|
    Verlaag die hitte.
    Geur na smaak en kook vir nog 10min.
    http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/vinnige-ertjiesop.html


    Lynette Moore
    Mag ek die resep met julle deel......

    MAKLIKE ERTJIESOP
    4 liters water
    1 pak droë (500 gram) ertjies, kook sag
    voeg 2 pakke chips van jou keuse by,
    ons gebruik kaas en uie, smokey beef (krummel dit)
    kook so rukkie.
    Voeg sout en peper na smaak by.
    HEERLIK.
    http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/vinnige-ertjiesop.html

No comments:

Post a Comment