Sunday 10 August 2014

3 BESTANDDELE KOEK





Angelique Butler

Die 3 BESTANDDELE KOEK!!!!!!!! (Die koek waaroor almal gons)

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/3-bestanddele-koek.html 

6 eiers geskei
1 kop self raising meel
1 kop suiker ( ek het castor sugar gebruik)

Metode:
Skei eiers, gooi 1/2 kop suiker by wit en 1/2 kop suiker by geel
klits wit van eiers baie goed, (amper tot styf) en klits dan geel baie goed
gooi bymekaar en voeg meel bietjies gewys by.
Bak in oond by 180 grade C vir 30 min.

#3 bestanddele  #sponskoek:     
WENKE:
Mens kan vanilla bygooi, of 'n knippie sout.
Daar kan ook 'n stroop oor die koek gegooi word sodra dit uitkom.                           

Annelicia Savage Lamprecht
Ek het vandag so baie komplimente oor di heerlike koek gekry
Ekt karamel opgesmeer en room bo op my seuns en manlief en mense wat kom kuier het di bak kllaar gemaak... danki v resep dis n treffer

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/3-bestanddele-koek.html





DRIE BESTANDDELE SJOKOLADE KOEK. 
6 eiers geskei. 
1 kop sefraising meel 
1 koppie strooisuiker. 
60 ml kakao.
Klop witte en voeg die helfte vd suiker by, klop goed. Klits die gele en gooi die ander helfte vd suiker daarby. meng die twee, klop goed en gooi die meel bietjie vir bietjie by die eiers. Klop die heel tyd met die elektriese handmenger. Gooi in bak 29x20 cm en bak by 180 grade vir 25 min. Geniet.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/3-bestanddele-koek.html

No comments:

Post a Comment