Sunday, 10 August 2014

GEKRUMMELDE VARKTJOPS

DIT WAS ONS EERSTE RESEP OP JONGERGESLAG!!!!

GEKRUMMELDE VARKTJOPS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/varkvleis-geregte.html
Helena Kruger
2 Varktjops
Olie
Sout en Peper
Koekmeel
Broodkrummels
1 eier{geklits}

Metode:
1.Bedek Tjops met Meel Skud goed af.
2.Plaas in geklitste eier Bedek goed.
3.Rol in Krummels en druk goed vas.
As jy tyd het plaas in yskas vir +20min.
4.Diepbraai in Olie tot Goudbruin.
5.Bedien met "Mash"en heerlike Groenslaai. Moenie Ouma se Mosterd vergeet nie..!!!!! .8/12/2009 Helena Kruger..


              Liana Barnard Claassen


GEKRUMMELDE VARKTJOPS 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/varkvleis-geregte.html
Gelyke hoeveelhede broodkrummels en fyngerolde corn flakes. 
Ek rasper biki parmesaan by. Maak tjoppies goed droog. Doop in gegeurde koekmeel dan eier en dan krummels. Druk krummels goed vas. SIT Si halfuur ini yskas dan in oond so 30~45minute afhangend v d groote van jou tjops! EN Siedaar.