Saturday, 23 August 2014

FETTUCINI ALFREDO

Cathy Niemand Bezuidenhout
FETTUCINI ALFREDO
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/fettucini-alfredo.html
Pak Fettucini of Lingueni

Grasuie
2 pakkies bacon (Ek hou van bacon eerder as ham gee 'n lekkerder smaak vir my)
Pak of 2 mushrooms (jy besluit)
Bakkie room
Bakkie suurroom
Parmesaanse kaas!!!
Sout en peper
Knoffel
500ml hoenderaftreksel
Braai uie en knoffel

Gooi bacon by en braai lekker
Gooi mushrooms by en braai
Pasta al dente
Sit pasta in oondvaste bak en gooi hoenderaftreksel oor.

Gooi bacon en uiemengsel by
Gooi room en suurroom en parmesaanse kaas by en roer goed deur.
Bak vir 30-45min (of tot sous amper weg is)
Dien op met baie swartpeper en parmesaanse kaas!!!23/8/2014