Friday, 29 August 2014

HOMEMADE BUTTERMILK


Here’s how to make it:

  1. Combine 1 tbsp of vinegar (or lemon juice) with 1 cup of milk
  2. Let sit for 5-10 minutes, until milk curdles
Once it is ready, it will have a thicker consistency.*homemadeforelle.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/homemade-buttermilk.html

HOMEMADE BUTTERMILK
Nog maklike plaasvervangers vir karringmelk:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/homemade-buttermilk.html
Suurlemoensap

Gooi 1 eetlepel suurlemoensap in 'n 250ml maatbeker en vul aan met melk tot by die 250ml merk.  Laat die mengsel staan vir vyf tot tien minute teen kamertemperatuur en gebruik.
Gewone jogurt
Meng twee eetlepels melk met genoeg jogurt om 250ml te maak en gebruik.
Kremetart
Klits 1 koppie melk (250ml) met 3/4 tot 1 eetlepel kremetart en laat dit staan vir vyf tot tien minute.  Roer voor gebruik.

Gerda Du Plessis
HOMEMADE BUTTERMILK

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/homemade-buttermilk.html

vir 500 ml karringmelk gebruik jy so 450ml gewone melk en 50ml asyn - sit dit in micro vir so paar sekondes op defrost !
Ek het ook al nie asyn gehad nie - toe rasper ek appel in die melk in - dit bak heeltemal weg, en mens kan die appel nie proe of sien nie, maak die beskuit lekker bros*.