Friday, 29 August 2014

SANEL SE APPELTERT



APPELTERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/sanel-se-appeltert.html
250ml Suiker
3 Eetlepels botter
3 Eiers
Knippe Sout
250ml Meel
75ml melk
1 teelepel Bakpoeier
1 Blik appels

Sous
200ml Suiker

3 Eetlepels Botter
1 teelepel Vanilla
125ml Melk
1 Blikkie Ideal Melk

Sif suiker + meng met botter.
Meng dan een vir een eier by.
Sif meel, bakpoeier en sout en gooi by en meng dan melk ook in.
Spray jou bak en skep dan poeding in.
Pak appels dan bo op.

Bak poeding vir so 35min en kook dan sous vir so 5-10min.
en gooi oor*Sanel Burger