Saturday, 9 August 2014

KARRINGMELK TERT / BUTTERMILK PIE


BUTTERMILK PIE

½ cup buttermilk (maak jou eie ½ kop melk en ½ eetl asyn)
1 and ¾ cups sugar
2 large eggs
3 tbsp flour (eetlepel)
pinch of salt
½ cup butter
1tsp vanilla (eetlepel)
nutmeg

Preheat oven to 400°F/200C. Mix everything together and pour into an unbaked 9″ pieshell. Sprinkle the top lightly with nutmeg. Bake 15min. Reduce oven to 350°F/180C and bake 45min. Cool to allow filling to set. 

Bron: Kreatiewe kosidees
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/karringmelk-tert-buttermilk-pie.html



Maria Liebenberg 

Karringmelkpoeding. 
Baie lekker. Dis nog effens bewerig as dit uitkom maar as dit koud word is dit reg
250 ml (1 k) bruismeel
knippie sout
20ml (4 teelepel) botter
250 ml (1 k) suiker
1 liter (4 k) karringmelk
groenvyekonfyt vir opdiening

Metode:
Voorverhit die oond tot 180 grade. Smeer 'n diep oondvaste bak van sowat 21 x 30cm. of maak 9 individuele porsies in koppies of bakkies.

Sif die meel en sout saam in 'n mengbak. Klits die botter en suiker saam en voeg die eiers by. Klits goed en klits die karringmelk by

Voeg die karringmelk mengsel by die meel en klits tot glad. Giet in die voorbereide bak en bak 50 tot 60 minute lank of tot gestol en bruin bo-op.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/karringmelk-tert-buttermilk-pie.html 



KARRINGMELK TERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/karringmelk-tert-buttermilk-pie.html
Pak 'n laag tennisbeskuitjies in 'n vierkantige of kleinerige reghoekige bak.
KLITS DIE VOLGENDE VIR 1 MINUUT SAAM
1 blik kondensmelk
1 (500ml ) houer karringmelk
1 pakkie butterscotch kitspoeding
Gooi die mengsel (½) bo oor die koekies weer laag koekies en weer res vd mengsel (½)
Krummel beskuitjies bo-oor vir garnering
Laat stol in die yskas
Bron: Onbekend
Foto: Marinda Erasmus
Plasing: Tiana Botes 

No comments:

Post a Comment