Friday 22 August 2014

VARK SOSATIES


Helena Kruger

SOSATIE MARINADE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/vark-sosaties.html
*eie resep Helena Kruger*
1 k Bruin Asyn
15ml Kerriepoeier [of Indiese Kerrie]
2.5ml Borrie
3 groot uie, in groot skywe gesny
Rooi en Groen Soetrissies
3 e Blatjang
2 Loulierblare
3 e Suiker
3 e Appelkooskonfyt
3 e Sweet-Chillie sous
1/2 t Tiemie
Sout en Swartpeper
Metode:
Kook alles goed saam...behalwe uie en soetrissies
Laat dit afkoel.
Marineer blokkies vleis en uie en soetrissies in die sous vir so twee na drie dae of langer!!Roer elke dag om Ryg op sosatiestokkies en braai heerlik op die kole.21/8/2014*Helena Kruger



  







No comments:

Post a Comment