Sunday 14 September 2014

BEESSTERTBREDIE


BEESSTERTBREDIE
1 kg beesstert
2 pakkies poeier vleismarinade
1 koppie room

Plaas beesstert in 'n prutpot, of in bak in die oond op laag.
Sprinkel die marinadepoeier oor.
Bedek met water en bak teen 110 grade in oond vir 3 ure, of in prutpot die hele dag.
Sodra dit sag is, voeg die room by.
Bedien op rys. 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/beesstertbredie.html

No comments:

Post a Comment