TELEFOONPOEDING
Bestanddele - poeding:
1 k suiker
½ k botter
1 eier
3 E appelkooskonfyt
1½ k koekmeel
1 t koeksoda
1 t fyn gemmer
½ t sout
1 k melk
Metode - poeding:
Room die suiker, botter en eier saam en roer die appelkooskonfyt by.
Meng die koekmeel, koeksoda, fyn gemmer en sout en roer dit by die bottermengsel.
Voeg die melk by en meng.
Vir die stroop:
3 k kookwater

gerasperde skil van 1 suurlemoen
Metode - stroop:
Maak die stroop deur die kookwater, suiker en suurlemoenskil saam te kook. Gooi die stroop in ‘n oondskottel en skep die deegmengsel in die stroop. Bak teen 180ºC vir 30 tot 40 minute.
Plaasing: Danie van Rensburg - Ou Boereresepte
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/telefoonpoeding.htmlMetode - stroop:
Maak die stroop deur die kookwater, suiker en suurlemoenskil saam te kook. Gooi die stroop in ‘n oondskottel en skep die deegmengsel in die stroop. Bak teen 180ºC vir 30 tot 40 minute.
Plaasing: Danie van Rensburg - Ou Boereresepte
TELEFOONPOEDING
(MIKROGOLF) (4-6 porsies)
125g botter
500ml koekmeel gesif
20ml bakpoeier
2ml sout
25ml suiker
100ml geroosterde fyn klapper
1 jumbo eier
125ml melk
Appekooskonfyt
SOUS
125ml sagte bruinsiker
250ml kookwater
Knyppie van elk, sout, fyn gemmer en kaneel
Vryf botter in meel wat saam met bakpoeier, sout en suiker gesif is, totdat dit soos fyn broodkrummels lyk.
Voeg klapper by.
Klits eier en melk saam, voeg by droe bestandele en meng tot sagte bal vorm.
Rol op meelbestrooide oppervlak uit en smeer appelkooskonfyt oor die deeg.
Rol deeg op soos ‘n rolkoek, sny in snye van 2cm dik en pak in ‘n gesmeerde bak.
Mikrogolf sousbestandele 1-2min op hoog, gooi sous oor deegsnye. Mikrogolf 6-8min op hoog en plaas onder ‘n voorverhitte oondrooster om liggies te verbruin.
Sit voor met vla. *Stap vir stap in die mikrogolf)

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/telefoonpoeding.html
No comments:
Post a Comment