Thursday, 25 September 2014

TUISGEMAAKTE SOUSPOEIER


TUISGEMAAKTE SOUSPOEIER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/tuisgemaakte-souspoeier.html
200g Mieleiblom[maziena]
250g Bisto Poeier
1 Pakkie Bruin Uiesop Poeier
1 Pakkie Tamatiesop Poeier
1 Pakkie Sampioensop Poeier
Meng goed deur, en hou in lugdigte houer
Maak 2-3 teelepels vol met bietjie water aan in n beker tot n gladde pasta, gooi by geregte en laat kook tot verlangde verdikking**Kampeerders**