Wednesday, 1 October 2014

BRUSSEL SPROUT PIEKELS

BRUSSEL SPROUT PIEKELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/brussel-sprout-piekels.html

*eie verwerking Helena Kruger*
Brussel sprouts
Kook of stoom die B/S tot amper sag in mikrogolf oond vir 10min.[as klein is net 8min.]
Plaas direk in n bak met yskwater [dit stop die kookproses]
Gooi deur n sif en laat die meeste water afdroog
Voeg dit by die stroop en kook vir 5min
skep in bottels en vul met jou stroop
Haal lugborrels uit met n sosatie stokkie
Draai styf toe en plaas onderste bo op n vadoek vir n paar ure of oornag
SOUS
2 k asyn
1k suiker
½ k water
¼ k soya sous
swartpeperkorrels
meng en kook vir 2min en gooi oor B/S..*01/10/2014