Wednesday, 1 October 2014
HEUNING EN BALSAMIESE SAMPIOEN PIEKEL
HEUNING EN BALSAMIESE SAMPIOEN PIEKEL
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/heuning-en-balsamiese-sampioen-piekel.html
*eie verwerking Helena Kruger*
Sampioene
Kook die Sampioene vir 5min[nie langer nie] in jou stroop
Skep in bottels en vul met jou stroop
Haal lugborrels uit met n sosatie stokkie
Draai styf toe en plaas onderste bo op n vadoek vir n paar ure of oornag
SOUS
2 k asyn
½ k water
½ balsamiese asyn [hier kan jy ook soya gebruik]
1/2 k heuning
1 e suurlemoensap
½ t gekapte Roosmaryn
½ t knoffel fyngekap
swartpeperkorrels
Meng en kook vir 2min en voeg jou sampioene by en kook vir 5min en bottel*01/10/2014
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment