Wednesday, 1 October 2014

WORTEL PIEKEL MET HEUNING


WORTEL PIEKEL MET HEUNING
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/wortel-piekel-met-heuning.html
*eie verwerking Helena Kruger*
Wortels
Kook of stoom die wortels tot amper sag in mikrogolf oond vir 6min.
Plaas direk in n bak met yskwater [dit stop die kookproses]
Gooi deur n sif en laat die meeste water afdroog
Braai 2 uie dungesny in n bietjie olyfolie net liggies en voeg dit by jou stropie wat kook
Skep in bottels en vul met jou stroop
Haal lugborrels uit met n sosatie stokkie
Draai styf toe en plaas onderste bo op n vadoek vir n paar ure of oornag
SOUS
2 k asyn
½ k water
½ balsamiese asyn [hier kan jy ook soya gebruik]
1/2 k heuning
1 e suurlemoensap
½ t gekapte Roosmaryn
½ t knoffel fyngekap
swartpeperkorrels
Meng en kook vir 2min en gooi oor jou ingepakte*01/10/2014