Wednesday 1 October 2014

SOET SUUR WORTEL EN BOONTJIE PIEKEL


SOET SUUR WORTELS EN BOONTJIES PIEKEL
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/soet-suur-wortel-en-boontjie-piekel.html
*eie verwerking Helena Kruger
Wortel en Groenboontjies [so 1kg wortels en 500g boontjies]
1-2 groot uie gekerf
Kook of stoom die wortels en uie tot amper sag in mikrogolf oond vir 10min.
Plaas direk in n bak met yskwater [dit stop die kookproses]
Gooi deur n sif en laat die meeste water afdroog
Maak jou sousie
SOUS:
2 k asyn
2 k suiker
½ k water
1 pakkie Tomato Paste
½ k Sweet Chillie sous
Meng en kook vir 3min
Voeg jou gekookte wortels en boontjies by en kook vir 10min en maak bietjie dikker met 2-3e mieleiblom[ maziena]
Skep in jou bottels en verseel dig*01/10/2014

No comments:

Post a Comment