Annette Strydom Kolb
Vanaand op die menu is n dis wat my ma vir ons altyd gemaak het.
WIL OPHOU MAAR KAN NIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/wil-ophou-maar-kan-nie.html
500gr mince
1 ui
250gr Shredded bacon
1 punnet Mushrooms
1 green pepper
1 blikkie sweetcorn
10ml knoffel
10ml origanum
30ml chutney
30 ml bruin suiker
1 blikkie tamatie uie smoor
1 pakkie tomato paste
Sout en peper.
1 pak spaghetti
Cheddar kaas
Braai ui tot gaar. Voeg mince by braai tot bruin skep ui. Braai bacon en mushrooms en green pepper tot gaar. Vieg mince en uie by. Voeg by tomato paste by en braai vir so 5 min saam. Voeg res van bestandele saam. Kook spaghetti tot gaar meng by vleis mengsel. Skep in oond vaste bak spinkel kaas oor en bak tot goud bruin.
Geniet hemel op aarde.

Receipe
ReplyDelete