CORNED BEEF MACARONI
Ingredients400g macaroni
15ml cooking oil
1 onion, finely diced
1 green pepper, finely diced
15ml Rajah Mild & Spicy Curry Powder
2 tomatoes, chopped
300g tin corned beef
30ml original chutney
1 sachet KNORR Cream of Mushroom Soup
500ml water
15ml Robertsons Mixed Herbs
Cheddar cheese, grated for topping\
METHOD
Preheat oven to grill
Cook macaroni as per on-pack instructions until al dente then drain and set aside
Heat cooking oil in a pot and fry the onion and green pepper until soft then add the curry powder and tomatoes and fry for 1 minute stirring continuously to release the flavour and aromas
Add the corned beef and stir well to separate the meat then stir in the chutney
In a jug mix the contents of the sachet of KNORR Cream of Mushroom Soup with the water then add this to the pot and stir well to combine
Add the mixed herbs and allow to simmer on a low heat for 15 minutes stirring occasionally
Combine with the cooked macaroni then transfer to an oven proof dish and top with grated cheddar cheese
Place in the oven and grill until the cheese has melted and is golden brown
#Bully beef macaroni

Bron: whatsfordinner
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bully-beef-geregte.html
Directions
Cook the bacon in large pot over medium heat until almost crisp. Remove the bacon from the pot and set aside. Melt the butter in the pot with the bacon grease. Add the cabbage, stirring well to coat the cabbage in fat. Add about 1/3 cup water, and salt and pepper, to taste. Cover pot with a lid, and cook over medium heat for about 10-15 minutes. Meanwhile, chop the bacon into small pieces.
Remove the lid from the pot, and scatter chunks of corned beef and chopped bacon over top of the cabbage. Cover and cook until desired doneness.
Metode
METHOD:
Charmaine O'Neil
BULLY BEEF BESPREKING / CORNED MEAT
Vihanca En Schalk Basson
Meng met n blikkie boontjies, die soort wat in die
tamatiesous is. Maak warm, sit op n sny toast of twee met witsous bo oor en
gerasperde kaas. Smelt kaas baie vinnig in oond en sit voor. Baie lekker.
Maxie Kirchner Human
ou jan se beef broodjie met n twist: vanaand het ek 3
blikke bully beef gevat wat ek gebraai het met uie, tamatie en greenpepper met
jo tamatie sous en chutney......... kry n oond vaste bak verkieslik n plat
bak....... smeet brood vir jo basis...... botter kant moet in jo bak le dat hy
ni vas brand ni.... pak jou brood laat bak toe is onder dan sit jy jo bully
beef mengsel op di brood dan nog n laag brood bo op di mengsel....... maak n
eier mengsel met melk gooi bo oor di brood en sorg dat hy deurloop tot op di
bodem....... vanaand het ek potato bake saam my eier mengsel gemeng .......
sorg dat jo brood genoeg eier mengsel op het dat sit jy bietjie kaas oor sit in
oond wat 180 grade is....... so ± 30 min tot eier gaar is......... as julle ni
verstaan ni vra net ek het n neiging om deurmekaar te tik
Aretha Smit Bester
braai tamatie en uiesmoor saam met boeliebief. Kook rys
of pastarys (of gebruik left-over rys) meng alles saam, sit in oonbak, rasper
kaas bo-oor en bak tot kaas goudbruin is.
Sandra Marais Aretha
dit klink soos my ma se bully-beef chou-chou!!! Sy het
net ipv rys , aartappels blokkies gesny, apart gekook en bygesit.. Dit was
altyd super duper lekker!
7 hrs · Like · 1
Sandra Du Plessis Davis
250ml bruismeel,
250ml gersperde kaas,
250ml melk,
1ml sout.
Meng deur. Skep in gesmeerde muffin pannetjie (6 medium
grootte). Sny beef in blokkies & sit paar blokkies op & bak 12 tot 15
min in voorverhitte oond 180 grade c.
7 hrs · Like · 1
Sonia Van Niekerk Maharaj
Nog een om aan te kou vir die vervolg, dis vir saam met
spaghetti of eintlik vir 'n vetkoek vulsel:
Magdaleen Matthee
Vat n ui gekap en 2 tamaties gekap en braai,vat eetlepel
chutney en bulliebeef in blokies gesny en braai by die tamatjie en uie,gooi
bietjie suiker by om soeterige smaakie te gee en dan bietjie mushroom sop
aangemaak dit kan saam spagetie ook bedien word en isnet so heerlik
7 hrs · Like · 1
Jaco Marais
Sny beef in skywe van so cm dik. Maak slapperige deeg van
water,bruismeel en sout,kan n eier ook bygooi,dip skyf beef daarin en bak in
pan met warm olie
6 hrs · Like · 2
Engela Redelinghuys Van Niekerk
BULLY BEEF -
GEREG:
1 blikkie Bully Beef;
1 E worcestersous;
3 eiers geskei;
half kop gerasperde kaas;
half kop broodkrummels, in water geweek.
METODE:
Meng Bully Beef, worcestersous, broodkrummel en kaas met geel van die eiers. Klop eierwitte styd en vou vinnig in. Bak by 180 grade C tot gaar en gestol. Bedien met tamatieslaai en kapokaartappels. Jy kan fyngekapte uit en knoffel ook byvoeg as jy verkies.
Meng Bully Beef, worcestersous, broodkrummel en kaas met geel van die eiers. Klop eierwitte styd en vou vinnig in. Bak by 180 grade C tot gaar en gestol. Bedien met tamatieslaai en kapokaartappels. Jy kan fyngekapte uit en knoffel ook byvoeg as jy verkies.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bully-beef-geregte.html
Maré Nieuwoudt
BOELIEBEEF-KONKOKSIE:
.by Kos vir kampeerders met idees vir kampering on
Monday, June 6, 2011 at 4:57pm..
125 g spekvleis in stukkies gesny
2 knoffelhuisies, fyngedruk
2 ertappels, geskil en in blokkies gesny
2 groot ryp tamaties, ontvel en fyngekap
250 ml hoenderaftreksel of een hoenderblokkie, of
hoendersop
1 blik bief in blokkies gesny
2 ml gemengde kruie
sout en peper
4 snye roosterbrood met botter gesmeer en in vingers
gesny.
Braai die spekvleis tot gaar, maar nie bros nie.
Voeg knoffel en ertappels by en roerbraai ongeveer 1
minuut lank.
Voeg die tamaties en aftreksel by.
Verlaag die hitte en prut tot ertappels gaar is,
Voeg die res van die bestanddele by behalwe die
roosterbrood.
Prut saam vir 5 minute.
Dien op met die gesmeerde roosterbrood.
Genoeg vir 4 mense.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bully-beef-geregte.html
Maré Nieuwoudt
KOOL EN BOELIEBIEF:
2 uie in ringe gesny
3 knoffelhuisies, fyngedruk.
Olie
700g kool in dun repies gesny
5 aartappels
5 ml karwysaad
1 blik boelie
1 k vleisaftreksel of oxo
sout en peper
knypie neutmuskaat
Soteer die uie & knoffel in bietjie olie tot sag.
Voeg kool & karwysaad by en roerbraai tot glansend.
Skep uit en hou eenkant.
Braai biefblokkies bruin in dieselfde pan & skep uit.
Voeg meer olie by indien nodig, en braai aartappelblokkies
effens.
Voeg aftreksel by, bedek en prut tot sag.
Voeg kool en bief by en meng deeglik.
Geur na smaak en dien warm op.
Genoeg vir 6 persone.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bully-beef-geregte.html
Easy Corned Beef and Cabbage
Easy Corned Beef and Cabbage
Marlé Buysse
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bully-beef-geregte.html
Ingredients
4 slices bacon,
4 tablespoons butter,
1 head green cabbage, coarsely chopped,
Salt and freshly ground pepper, to taste
1 can corned beef
1 can corned beef
Directions
Cook the bacon in large pot over medium heat until almost crisp. Remove the bacon from the pot and set aside. Melt the butter in the pot with the bacon grease. Add the cabbage, stirring well to coat the cabbage in fat. Add about 1/3 cup water, and salt and pepper, to taste. Cover pot with a lid, and cook over medium heat for about 10-15 minutes. Meanwhile, chop the bacon into small pieces.
Remove the lid from the pot, and scatter chunks of corned beef and chopped bacon over top of the cabbage. Cover and cook until desired doneness.
Maré Nieuwoudt
BULLYROL: [(Maureen van Lill)]
Bestanddele
1 x Blaardeeg
Marmite
1 eier (geklits)
1 blikkie bullybief
1 ui - fyngekap
Koppie kaas
2 eetlepels Chutney
Green Pepper na smaak (opsioneel)
Metode
Kap die ui fyn.
(Ek kook die fyngekapte ui met 'n bietjie water in die
mikrogolf vir so 1 minuut net om die ergste branderigheid uit te haal).
Meng die ui en Bullybief.
Rol blaardeeg oop.
Neem die agterkant van 'n teelepel en "smeer"
die marmite eweredig oor die blaardeeg.
Skep bogenoemde gemengde bestanddele op blaardeeg.
Versprei eweredig. Rol blaardeeg op.
Plaas op bakplaat.
Sny blaardeeg ? moenie deursny nie.
Verf geklitste eier oor vleisrol.
Bak op 180 grade tot goudbruin.
Kan warm of koud geniet word.
Kan ook as hoofgereg bedien word, met slaai daarby.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bully-beef-geregte.html
Maré Nieuwoudt
VINNIGE BOELIEBIEF PASTA:
Hierdie gereg kan binne 30 minute voorberei word en is
ideaal as al die vleis al op is.
• 2 kg Pasta
• 4 teelepels sout (vir pasta)
• 5 blikkies boeliebief (in klein blokkies gesny)
• 3 blikkies tamatie-en-uiesmoor
• 3 blikkies pitmielies of geroomde suikermielies
• 4 uie en groen rissie in repies gesny (opsioneel –
braai apart in olie)
• sout, peper en ander smaakmiddels
Kook pasta gaar. Voeg alles daarby in en laat deurwarm
word vir nog 15 minute. Bedien dadelik.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bully-beef-geregte.html
Betsie Visser
Bully beef gebraai saam uie en tamatie met eiers en baked
beans.xx
Maré Nieuwoudt
EENBAKETE MET
SOUTBEESVLEIS: [maak hom in jou potjie]
Bietjie olie
2 Uie Gekap
½ Pakkie Spek, gekap
2 Knoffelhuisies, gekneus
½ Teel Gedroogde pietersielie
1 Rooi Soetrissie, ontpit en in blokkies gesny
1 Blik Soutbeesvleis, fyn gemaak
1 Blik Geroomde sampioene
1 Blik Sampioene in skyfies gesny
2 Teel Bruinsuiker
1 Teel Kerriepoeier
3 Eetl Blatjang
1 Teel Worcestersous
Sout en gemaalde swartpeper na smaak
1 Koppie Water
3 Koppie Amper gaar rys
1 Koppie Cheddarkaas, gerasper
Stel oond op 180C. Soteer uie, spek en knoffel oor lae
hitte tot sag. Voeg pietersielie en soetrissie by en soteer nog ‘n bietjie.
Voeg die soutvleis en al die sampioene by. Meng suiker, kerrie, blatjang,
worcestersous, sout en peper met water en roer goed deur. Voeg by vleismengsel
in kastrol en prut oor lae hitte vir 5 minute. Skep rys in ‘n groot genoeg
gesmeerde oondbak. Skep vleismengsel bo-op en sprinkel kaas oor. Bak vir 30
minute of tot alle vloeistof geabsorbeer is.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bully-beef-geregte.html
Maré Nieuwoudt
BULLY BEEF BONANZA: [THE BUTLERS]
Friday night supper in our household is a very casual
affair. When its not Pizza from Butlers its normally a one pot fits all kinda
dish.
Tonight is an oldie but goodie.
1 tin Bully-beef(Corned meat) chopped into very small
cubes
1 tin baked beans in tomato sauce
1 onion- chopped
1 tin chopped peeled tomato
1 tsp salt
1tsp dhania powder
1 tsp chilli-powder
1 tsp brown sugar
2 Tbls chutney
METHOD:
Fry the onions in a little olive oil.
Add the remainder of the ingredients and stir frequently
until it begins to boil.
Turn down the heat and simmer for 10 minutes, stirring
occasionally to prevent burn.
Serve with rice.
Delicious, oh so very easy, and very little washing up to
do. Perfect for a Friday night.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bully-beef-geregte.html
Minette Terblanche
Pre cook aartappelblokkies en dan deep fri jy dit sny
bully beef in blokkies en maak net warm met voorafgebraaide uie skkep uie en
beef mengsel op bord dan laggie aartappels laagie geraspwrde kaas en n lekka
gebakte eir om af te rond
Mariette Geldenhuys Rodrigues
My ma maak dit gewoonlik in oggend vir ontbyt toe ek nog
in die huis was, dalk kan dit werk vir jou. Sy braai uie tot bruin voeg bull
beef en eiers by. Maak toast en sit dit bo op toast met kaas gerasper. So
vinnig draai in micro sodat kaas smelt. Dis vrek lekker.
Mariette Geldenhuys Rodrigues O ja tamatie ook.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bully-beef-geregte.htmlCharmaine O'Neil
No comments:
Post a Comment