Thursday 20 November 2014

MARINADE VIR ENIGE VLEIS

Ouma Ella
KARRINGMELK MARINADE VIR ENIGE VLEIS  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/marinade-vir-enige-vleis.html
Heerlike marinade vir enige vleis is soos volg
Vat halwe liter karing melk gooi chilli sous in (dit maak dit nie brand nie die melk deel vat die brand weg ) mend goed en laat die vleis minimum van 2 ure daar in lê , kan die vleis in enige vorm hê stukkies gesny vir stowe vleis of chops of wat ook al die marinade is wonderlike ook op ander vleise.  
Wanneer mens dit uit haal dip die vleis in meel wat ooraf kruie by gegooi is laat die vleis op 'n koek rak lê vir minstens half uur dit maak dat die meel vas klou aan die vleis, hoender kom soos KFC hoender uit sappig binne en crispy buite.

Vir bak vleis bak mens na die half uur lê tyd ,eers so 3 minute byde kante dan 15 minute in die oond op 180 °c ek het dit al met steak, chops en hoender gedoen heerlik   * Ouma Ella* 20/11/2014

No comments:

Post a Comment