Thursday 4 December 2014

BRAAIGROENTE



BRAAIGROENTE
1 eiervrug
murgpampoentjies
1 sakkie wortels
geel en rooi soetrissies

Marinade
olyfolie
mosterd
sout en peper
soet en suursous
lourierblaar

Sny groente in groot stukke.
Meng die marinade se bestanddele saam, en marineer die groente vir 'n uur.
Braai die groente oor die kole.
Sodra dit amper gaar is, sit 'n lourierblaar (of 'n takkie roosmaryn) op die kole.
Plaas foelie oor die groente en "rook" dit vir 5 minute.

#gesonde kos
Bron: RSG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/12/braaigroente.html

No comments:

Post a Comment