Sunday, 18 January 2015

BROOD - SONDER SUURDEEG






BROOD SONDER SUURDEEG

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/brood-sonder-suurdeeg.html

4 kop meel
2t bakpoeier
1t sout
Melk

Sif droë bestanddele saam en voeg genoeg melk by om 'n deeg soos vir koek te wees.
Skep in gesmeerde broodpan en bak in warm oond vir 30 - 45 minute lank

.By Berie Smith in KITSKOS ·
Foto>
Ceciel Schoeman.
My brood sonder suur deeg, het net self raicing meel gehad maar dit het ook gewerk baie dankie vir die resep