Thursday 8 January 2015

FRIKKADELLE - JOHN SE 7 MIN FRIKKADELLE



7 MIN FRIKKADELLE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/frikkadelle-john-se-7-min-frikkadelle.html
1 kg maalvleis
3 blokkies Weetbix, fyngemaak
1 koppie suurroom
1 pakkie beesstert-soppoeier
1 pakkie skilferkors, opsioneel

METODE
Meng alles, behalwe die deeg, saam.
Rol die mengsel in balletjie en bak vir 7 minute in die mikrogolfond.
'n Alternatief is om die vleismengsel plat te druk in 'n oondbak, die skilferkorsdeeg oor te sit, en teen 180 grade te bak vir 30 minute.
BRON: RSG

No comments:

Post a Comment