Saturday 31 January 2015

MADELIEFIEROOM

MADELIEFIEROOM:


ANGELIQUE SE MADELIEFIEROOM:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/madeliefieroom.html(Angelique Liebenberg)

Bestanddele:

500ml vars room
1 blikkie kondensmelk
driekwart koppie suurlemoensap
250g malvalekkers (pienk en wit)
rooi jellie
kersies vir versiering

Metode:

Klits die room tot styf, knip die malvalekkers in stukkies maar hou ongeveer 6 heel malvalekkers eenkant. Gooi nou die room, kondensmelk en suurlemoen oor die malvalekkers en meng goed. skep in bakkies og een groot bak. Doop nou die sker weer in water en knip elke malvalekker in 5 ringetjies. rangskik vir elke madeliefie 5 skyfies oormekaar in 'n blomfatsoen. Doop eenkant in jelliepoeier. Sit 'n kersie in die middel. Plaas madeliefies op nagereg en sit nagereg in yskas vir ongeveer 'n uur.

BRON: Spyskaarte vir elke seisoen - Anette Human

No comments:

Post a Comment