Monday, 16 February 2015

KAASSTROOITJIES




COLYN SE HEERLIKE SOUT HAPPIES KAASSTROOITJIES

Blaardeeg ... strooi cheddar en parmesan oor met so bietjie braaisout mengsel.
Ek het ook Lays chips neergepak.
Sit die volgende vel oor en rol goed plat.
Smeer geklopte eier, strooi nog speserye en parmesan.
Fyngedrukte Lays chips en sny in repies met pizza cutter.
Twist twee maal en plaas op bakplaat.
Lekker warm oond 210C vir 10 minute
Draai oond af na 150C vir nog 10 minute.

Zettie Venter - Vanuit - Colyn Kook Mankos