Monday, 16 February 2015

MARMITE EN KAAS KOLWYNTJIES



MARMITE EN KAAS KOLWYNTJIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/marmite-en-kaas-kolwyntjies.html
Bestanddele:
Lewer 24 kolwyntjies
250 ml meel
10 ml bakpoeier
5 ml sout
1 ml paprika
250 ml cheddarkaas gerasper
250 ml melk
BOLAAG
5 ml marmite
10 ml botter

Metode: Sif meel bakpoeier en sout saam voeg paprika en kaas by voeg melk by en meng goed skep in gesmeerde kolwyntjiepas en bak in matige oond tot ligbruin, dus teen 180'C vir ongeveer 12 minute.


Bolaag:-
Smelt marmite en botter en drup teelepels vol oor elke kolwyntjie sodra dit uit oond kom
(Adre Jacobs)