Monday 16 March 2015

SMELT IN DIE MOND KOEKIES



Maggie de Castro

SMELT IN DIE MOND KOEKIES:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/smelt-in-die-mond-koekies.html

Bestanddele:
500g margarien
2 koppies versiersuiker
1 koppie mielieblom
1 koppie olie
5 – 6 koppies koekmeel (hangaf van hoe sag jy dit wil hê)
Amandels en amandelessens (opsioneel)

Metode:
Room botter en suiker. Voeg olie by en meng goed. Voeg mielieblom en meel om die beurt by en meng goed. Voeg amandels en essens by. Bak by 180ºC vir 10 minute.
(Corna Noval - Kuierkookklets) - Foto geleen

1 comment:

  1. Kan jy asb se hoeveel koekies die resepte min of meer sal lewer.

    ReplyDelete