Monday 11 May 2015

LEKKER PIZZA ROLLETJIES IDEES

Zelda McBain
LEKKER PIZZA ROLLETJIES IDEES:



Kan met gewone pizza deeg gemaak word ...

MAKLIKE 2 BESTANDELE PIZZA DEEG

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/moira-se-pizza-deeg.html

2 Koppies Bruismeel

1 Koppie Griekse of Natuurlike Joghurt
Ekstra meel om die houtbord mee te sprinkel
METODE:
In 'n meduim bak maak die meel en Joghurt aan en vorm 'n bal
Plaas 30 minute in die yskas toegemaak met cling plastiek
Sit die bol op 'n houtbord wat besprinkel is met meel
Knie vir 5 - 8 minute en rol uit in 'n sirkel (pizza vorm)
Sit jou "topping" bestandele op
Bak by 200°C vir ongeveer 12 minute
As die deeg vir jou te klam voel en aan jou hande vassit sprinkel net nog bietjie meel
Hoe meer jy knie hoe beter kom dit bymekaar.

No comments:

Post a Comment