Tuesday, 19 May 2015

WIT KAASKOEK


WIT KAASKOEK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/wit-kaaskoek.html

Kors...
Smelt 125g botter en meng mt tennis koekies fyn gedruk.

Vulsel

2 houers maas kaas
2 blikke kondensmelk
125ml suurlemoensap
Meng als en gooi in kors.
Bak vi 15min op 180º.
Bedien yskoud

**Elsa du Plessis* 19/05/2015