Thursday, 11 June 2015

EIERLOSE PANNEKOEK


TANNIE POPPIE SE EIERLOSE PANNEKOEK

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/eierlose-pannekoek.html
500 ml koekmeel

10 ml bakpoeier
2 ml sout
12.5 ml asyn
125 ml olie of botter
750 ml water
12.5 ml brandewyn.
Meng goed en laat staan vir 1 uur. Bak die pannekoeke.
BRON- Tannie Poppie
Post>
Francina de Flamingh