Friday, 19 June 2015

HALF BROWNIES HALF BLONDIES



HALF BROWNIES HALF BLONDIES:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/half-brownies-half-blondies.html

Bestandele:
100g donker chocolate
60g wit chocolate
285g roomkaas
1 koppie strooisuiker
3 eiers
1 teelepel vanilla
3/4 koppie meel
1 koppie walnuts

Metode:
Meng roomkaas, strooisuiker, eiers en vanilla saam.
Voeg meel stadig by.
Smelt chocolate appart.
Verdeel die beslag in 2 bakke.
Voeg wit chocolate by een helfde en donker chocolate by ander helfde.
Gooi donker chocolate beslag in oondvaste bak, maar laat spasies oop! Gooi dan wit chocolate beslag bo-oor en in die spasies! Gebruik agterkant van 'n vurk om dit bietjie te meng!
Gooi walnuts bo-oor en bak in oond (180°) vir 30-40 min!! Marelize Herbst
GENIET!!♡