Sunday, 7 June 2015

LUCY SE HOERA HOENDER


LUCY SE HOERA HOENDER:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/lucy-se-hoera-hoender.html

Bestanddele:
8 hoenderstukke
sout en peper
minestrone soppoeier
500ml gemmerbier

Metode:
Plaas hoenderstukke in 'n oondvaste bak. Sprinkel, sout, peper en soppoeier oor. Bedek met gemmerbier. Bak teen 180 grade vir 40 tot 60 minute. Haal deksel af na 20 minute.
Bedien op Basmatirys, met soet pampoen.
(RSG Aanlyn)