Tuesday, 20 October 2015

TAMATIESOP SLAAISOUS


TAMATIESOP SLAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/tamatiesop-slaaisous.html

*My eie Verwerking Helena Kruger*
1Pakkie Tamatiesop poeier
750ml water
1k olie
1k suiker
½ k asyn
1 t Mosterdpoeier
1t sout
½ t selderysaad
1/2t growwe swart peper
½ t Knoffelpoeier
½ t droee pietersielie
METODE
Meng alles baie goed en kook tot gaar
Bottel warm in warm bottels
Wanner jy dit wil gebruik skud baie goed en as dit miskien bietjie dik is voeg net nog bietjie olie en n bietjie asyn by..As jy dit oopmaak plaas in yskas anders kan dit op die rak staan.. 19/09/2015 Helena Kruger