Wednesday 2 December 2015

MAGIC CLEANER


MAGIC CLEANER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/12/magic-cleaner.html

60 ml Sunlight Liquid
125ml Suurlemoensap
250 ml Wit Asyn
300 ml Water
Meng alles in n spuitbotteltjie en gebruik oorals
Spuit in jou koue oond oornag en los tot more
Was jou venster ..Heerlik.en dit ruik so skoon.
Foto: Helena Kruger*
Helena Kruger *Vriendin* 02/12/2015

No comments:

Post a Comment